Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-
(Juta Law Journals, 2019)
In die regspraak en -literatuur wemel dit van omskrywings en verduidelikings van die bank-kliëntverhouding wat in meeste gevalle gebaseer is op die regsverhouding tussen die houer van ’n lopende (tjek-) rekening en sy bank. ...