Fritz, Carika; Van Zyl, Stephanus Phillipus
(LexisNexis, 2019)
Alhoewel die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 'n verpligting op die
staat plaas om sosio-ekonomiese regte te verwesenlik, blyk dit die algemene persepsie te
wees dat die staat tans versuim om hierdie ...