Van Heerden, C.M. (Corlia); Boraine, A. (Andre), 1957-
(Pretoria University Law Press (PULP), 2011)
Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (hierna die NKW) lei die konsep van
roekelose krediet vir die eerste keer In Suid-Afrikaanse kredietwetgewing in.
Die NKW poog om roekelose kredietverlening te voorkom deur
vooroor ...