Botha, Monray Marsellus; Germishuys, Wilhelmina
(LexisNexis, 2017)
Die tekort aan vertroue tussen bedingspartye, konflik tussen vakbonde asook onbeskermde,
gewelddadige en langdurige stakings is algemene verskynsel en kenmerk
van die onlangse geskiedenis in die arbeidsmark in Suid-Afrika. ...