Van Heerden, C.M. (Corlia)
(LexisNexis, 2018)
Artikel 127 van die National Credit Act 34 van 2005 maak voorsiening vir vrywillige
teruggawe van goedere wat behels dat ’n verbruiker eensydiglik kan besluit om eiendom
wat die onderwerp vorm van ’n afbetalingsooreenkoms, ...