Botha, Monray Marsellus
(LexisNexis, 2016)
Die Maatskappywet 71 van 2008 het groot veranderinge in die Suid-Afrikaanse korporatiewe
landskap teweeggebring. Hierdie veranderinge het nie net te doen met korporatiewe
bestuur nie maar ook met korporatiewe sosiale ...