Pols, Ivor Vincent
(University of Pretoria, 1959)
Die gronddoel van hierdie ondersoek is om die belangstelling
in die motief van die dier van die veld soos dit
hom in die skilderkuns in Suid-Afrika openbaar deur die eeue
in hooflyne na te vors en om 'n algemene beeld ...