Kriel, Susan
(University of Pretoria, 1964)
Die vernaamste gedagte tydens die skrywe van die verhandeling is subjektief gebaseer op die verband tussen die intellektuele bewustheid en die emosionele uitlating in Karel Appel se skilderye. Verder is 'n objektiewe ...