-
Scholz, Ute Maria Ursula
(University of Pretoria, 1975)
Voordat die tema "Die vormende invloed van die Duitse Ekspressionistiese beweging op die skilderkuns van drie Suid-Afrikaanse kunstenaars" sal bepaal kan word ontstaan eerstens die vraag: "Wat is eintlik 'Duitse Kuns'?" ...