-
Heymans, Johanna Adriana
(University of Pretoria, 1989)
Die doel van hierdie studie is tweeledig. Eerstens om 'n historiese samevatting te gee van die aanloop tot en die ontstaan en werksaamhede van die eerste georganiseerde pottebakkerswerke in Suid-Afrika. Tweedens het die ...