Carstens, Adelia
(Bureau for Scholarly Journals, 2004)
Hierdie artikel lewer verslag oor ’n diskoersanalise van twee-en-twintig gedigte deur ’n groep wit Suid-Afrikaanse tieners, met spesifieke verwysing na die voorstelling van mense met MIV/VIGS en die rol wat stigmatisering ...