Carstens, Adelia
(Stellenbosch University, Library and Information Service, 2017)
In hierdie artikel word die praktyk van transtaling ondersoek binne die konteks van ’n akademiesegeletterdheidsmodule wat in 2016 in Engels aangebied is vir Afrikaanssprekende eerstejaarstudente in Konstruksie-ekonomie. ...