Die Volksmonumentekomitee het vanmiddag [Dinsdag, 7 April 1936] op 'n vergadering alhier [Kaapstad] besluit om mnr. Gerard Moerdyk van Pretoria te benoem tot boumeester vir die monument
AFRIKAANS: 'n Massiewe bouwerk van wit graniet wat iets van die Zimbabwe-boustyl sal vertoon met die figuur van 'n Voortrekkervrou aan die voet daarvan en daarom 'n muur wat 'n laer sal voorstel en waarop Voortrekkerwaens ...
AFRIKAANS SUMMARY: Bloemfontein se aanspraak op die Voortrekkermonument word onder die aandag gebring by die besoek van die Sentrale Volksmonumentekommissie wat tans geskikte plekke in verskillende dele van Suid-Afrika besoek.