Abstract:
AFRIKAANS: 'n Massiewe bouwerk van wit graniet wat iets van die Zimbabwe-boustyl sal vertoon met die figuur van 'n Voortrekkervrou aan die voet daarvan en daarom 'n muur wat 'n laer sal voorstel en waarop Voortrekkerwaens uitgebeeld sal word, is, in breë trekke, die vorm wat die groot Voortrekkermonument gaan aanneem; ENGLISH: The form of the Voortrekker Monument is to be a massive white granite structure with stylistic hints of Great Zimbabwe and a statue of a Voortrekker woman at its foot. The structure will be surrounded by a circular wall with images of ox-wagons to allude to a laager. [Translated from the Afrikaans.]