Browsing Archive (Architecture) by Subject "Geboue op Kerkplein"

Browsing Archive (Architecture) by Subject "Geboue op Kerkplein"

Sort by: Order: Results:

  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    : Bespreking van 'n ou foto van die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein. Die grasdakgebou met stoep staan tussen die huis van J.R. Lys en die eerste tronk. 'n Onsuksesvolle tender deur ene L. Vuyk vir die bou daarvan is ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-02)
    Bespreking van 'n ou foto, geneem deur H.F. Gros vanaf Kerkplein en op met Markstraat [later Paul Krugerstraat], en hoe die eerste tronk tot stand gekom het. Sluit 'n humoristiese staaltjie deur Hoofregter Kotze oor die ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-04-03)
    Bespreking van 'n ou foto wat vanaf die kerktoring op Kerkplein geneem is, en die geskiedenis van die gebou op die voorgrond. Dit het as woonhuis, skool, landdroskantoor, staatskantoor en pastorie vir Ds. Bosman gedien.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-05-03)
    Bespreking van 'n foto van die Pretoria Klub, wat op die noord-oostelike hoek van Kerkplein en Markstraat [later Paul Krugerstraat] gestaan het.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-04-03)
    Geskiedenis van die eerste klubgebou van die Pretoria Klub, wat op die noord-oostelike hoek van Kerkplein en Markstraat [later Paul Krugerstraat] gestaan het. Dit was eers 'n woonhuis, waarskynlik gebou deur H.W. Struben.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-09-29)
    'n Foto van Pres. Paul Kruger aan die woord, heel moontlik tydens ‘n Volksraadsitting (datum onbekend).
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-09-29)
    Bespreking van 'n skets deur C.J. Staniland van 'n Volksraadsitting in die eerste Raadsaal op Kerkplein, met verwysing na die buighoutstoele wat daarop uitgebeeld word..
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-04-03)
    Bespreking van geboue op 'n foto, geneem uit die kerktoring op Kerkplein, van die blok tussen Kerkplein, Markstraat [later Paul Krugerstraat], Vermeulenstraat en Palace-straat. Geskiedenis van die eerste goewerment-skoolgebou, ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-05-03)
    Bespreking van 'n foto van die eerste kerk op Kerkplein, geneem nadat dit in 1867 vergroot is. Albert Brodrick se woonhuis en eerste winkel is heel links op die foto.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-09-29)
    'n Waterverfskildery deur Andrew A. Anderson wat die afkondiging van krygswet op 21 Desember 1880 uitbeeld. Bespreking van geboue wat gesien kan word, en die feit dat dit lyk of 'n verskansing om die kerk aangebring word.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n ou foto van 'n groep amptenare voor die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein, wie hierdie amptenare was, en hoe en wanneer die gebou opgerig is.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-02)
    Bespreking van 'n skildery deur Andrew A. Anderson van ongeveer 1879, wat die prosessie uitbeeld wat Hoofman Sekukunie na die tronk geneem het. Die geskiedenis van die eerste kerk word gegee, en ander geboue om Kerkplein ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-02)
    Nog 'n uitbeelding van Hoofman Sekukunie op pad na die tronk toon die eerste kerk op Kerkplein, en die eerste Goewermentsgebou en European Hotel (verkeerdelik as tweeverdiepinggeboue uitgebeeld).
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2014-01)
    Bespreking van 'n foto van 'n militêre parade tydens die Britse beleg, geneem ongeveer 1877 voor die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein. Daar word verwys na ander geboue wat gesien kan word, o.a. die European Hotel en ...