Bemarkingsmoontlikhede van droëbone in Suid-Afrika : meer of minder beheer

Show simple item record

dc.contributor.author Kirsten, Johann F.
dc.contributor.author Van Zyl, Johan
dc.date.accessioned 2007-05-15T10:18:03Z
dc.date.available 2007-05-15T10:18:03Z
dc.date.issued 1993-09
dc.description For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.za en
dc.description.abstract Die bemarkingsmoontlikhede van droëbone in Suid-Afrika word ondersoek aan die hand van teoretiese beginsels en beskikbare markinligting. Die vraag na en aanbod van droëbone en die konsentrasie in die mark word ontleed. Eienskappe van 'n gewensde bemarkingstelsel word bespreek gevolg deur bemarkingsmoontlikhede gegewe die realiteite. Die markrealiteite ten opsigte van vraag en aanbod toon aan dat die droëbonemark nie een van die vereiste eienskappe vir beheer openbaar nie en 'n eenkanaalbemarkingstelsel dus die bedryf meer skade sal aandoen. Slegs maatreëls wat nie die markmeganisme se werking enigsins sal verwring nie het enige kans op sukses. Oogmerke van groter effektiwiteit, hoër pryse en groter stabiliteit kan slegs op sulke wyses gerealiseer word. af
dc.description.uri http://www.aeasa.org.za en
dc.format.extent 916774 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Kirsten, J.F. & Van Zyl, J. (1993). Bemarkingsmoontlikhede van droëbone in Suid-Afrika: meer of minder beheer? Agrekon, 32(3), 110-117. [http://www.aeasa.org.za] af
dc.identifier.issn 0303-1853
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/2400
dc.language.iso Afrikaans f
dc.publisher Agricultural Economics Association of South Africa en
dc.rights AEASA en
dc.subject Bemarkingsmoontlikhede van droëbone af
dc.subject Markmeganismes af
dc.subject Marketing possibilities en
dc.subject Dry bean market en
dc.subject Marketing system en
dc.subject.lcsh Beans -- Marketing
dc.title Bemarkingsmoontlikhede van droëbone in Suid-Afrika : meer of minder beheer af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record