Von Meck, Anoeschka
(University of Pretoria, 2018)
Die doel van hierdie ondersoek is nie om net vas te stel hoe vetsugtige protagoniste in vetfiksie uitgebeeld word nie, maar waarom hulle só beskryf word. Vetstudie, wat beskou word as ’n interdissiplinêre navorsingsveld ...