Moller, Martinie Johanna
(University of Pretoria, 2011-02-22)
Om ‘geletterd’ te wees, beteken letterlik die vermoë wat die mens het om te kan lees en skryf. Dit kan ook op die vermoë dui om tekens, behalwe woorde, te kan lees, nl. gebare en beelde. In die samelewing word die mens ...