Van der Walt, B.F.
(University of Pretoria, 2012)
Hierdie mini-verhandeling ondersoek die ontwikkeling van die ouer jeugboek in
Afrikaans, sedert die politieke veranderinge in die negentigerjare. Daar word
aangetoon dat die einde van Apartheid die einde van die veilige ...