Van der Mescht, Heinrich Hermann
(South African Society of Cultural History, 2007-06)
Dié artikel poog om die omstandighede van die studie en selfmoord van die Suid-Afrikaanse komponis Johannes Fagan (1898-1920) te rekonstrueer. Ten tyde van sy dood was hy 'n student aan die Royal College of Music (RCM) in ...