dc.contributor.author |
Du Plessis, Willemien (Wilhelmina), 1958-
|
|
dc.contributor.author |
Pienaar, Juanita (Juanita Magrietha), 1965-
|
|
dc.contributor.author |
Olivier, N.J.J. (Nicolaas Johannes Jacobus)
|
|
dc.date.accessioned |
2013-03-27T06:27:19Z |
|
dc.date.available |
2013-03-27T06:27:19Z |
|
dc.date.issued |
2012 |
|
dc.description.abstract |
Suid-Afrika is tans 127ste uit 158 lande op 'n wêreldvredesindeks (www.visionofhumanity.org). In ses jaar het Suid-Afrika 29 plekke gedaal. Die indeks kyk onder meer na militêre besteding, geweld en respek vir menseregte. Suid-Afrika se buurlande (buiten Zimbabwe) lê onder die eerste 60 lande (sien ook Meyer 'SA val ver op vredesindeks' Beeld (2012-06-26) 13). Verskeie vorme van geweld het in die verslagtyd voorgekom, waarvan die opspraakwekkendste geweld die van stakers in die Marikana-gebied was. Verskeie stakings landwyd het daarna gevolg (Anon 'Mining unrest not symptom of inequality' Mail and Guardian (2010-09-27) 2; Steyn 'Rand in free fall as investors flee over strike unrest' http://mg/co/za/article/2012-10-08-rand-in-free-fall-as-investors-flee-overstrike-unrest (datum van gebruik 2012-10-09)). Bendegeweld het ook voorgekom en die hulp van die verdedigingsmag is gevra om bendegeweld in die Wes-Kaap onder bedwang te bring (Styan 'Bendes: SAPD kap Zille' Beeld (2012-07-11) 4). Verskeie plaasmoorde het voorgekom en die landelike gemeenskappe het gevra dat die regering hulle veiligheidsplanne vir die gebiede begin implementeer (Van der Walt 'Stel landelike veiligheidsplan nou in, vra AgriSA' Beeld (2012-06-26) 8). |
en_US |
dc.description.librarian |
am2013 |
en_US |
dc.identifier.citation |
Du Plessis, W, Pienaar, J & Olivier, N 2012, 'Onrus en geweld : 2012', SA Publiekreg/SA Public Law, vol. 27, no. 2, pp. 576-586. |
en_US |
dc.identifier.issn |
0258-6568 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/21215 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_US |
dc.publisher |
The Verloren van Themaat Centre for Public Law Studies, UNISA |
en_US |
dc.rights |
The Verloren van Themaat Centre for Public Law Studies, UNISA |
en_US |
dc.subject |
Onrus |
en_US |
dc.subject |
Geweld |
en_US |
dc.subject |
Veiligheidsdienste |
|
dc.subject |
Wapens |
|
dc.subject |
Terrorisme |
|
dc.subject |
Korrupsie |
|
dc.subject |
Wwêreldvredesindeks (www.visionofhumanity.org) |
|
dc.title |
Onrus en geweld : 2012 |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |