The rule of law versus decisionism in the South African constitutional discourse

Show simple item record

dc.contributor.author Malan, Jacobus J. (Koos)
dc.date.accessioned 2013-02-11T13:47:18Z
dc.date.available 2013-02-11T13:47:18Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Die heerskappy van die reg (rule of law) is een van die grondliggende waardes van die Suid-Afrikaanse grondwetlike orde. Saam met ’n aantal ander waardes wat in artikel 1 van die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika van 1996 vervat is, omskryf dit die eenstemmige waardekompleks waarop die huidige grondwetlike orde berus. Hierdie bydrae ontleed onlangse gebeure in die Suid-Afrikaanse grondwetlike diskoers, meer bepaald: (1) die omstredenheid rondom die Regterlike Dienskommissie se hantering van die klagtes van die regters van die Konstitusionele Hof teen regterpresident John Hlophe en (2) die president se verlenging van die ampstermyn van die vorige hoofregter kragtens ’n ongrondwetlike wetsbepaling. Daar word geargumenteer dat die omstredenheid te wyte is aan twee onversoenbare denkbeelde oor die heerskappy van die reg. Die een is die klassieke konsep van oppergesag van die reg, wat op die beginsel van legaliteit gegrond is, en die ander, hier desisionisme genoem, is gegrond op ’n “norm” van die “beste” besluit in die omstandighede. Hierdie diepliggende verskil spruit voort uit twee uiteenlopende (regs)kulture. Die een het ’n skriftuurlike grondslag en is geanker in ’n soewereine corpus van reg teenoor die ander een wat mondeling en teenswoordig-gesentreerd is en wat nie met die idee van ’n soewereine corpus van reg soos dit eeue lank in veral die Westerse regskultuur bestaan, bekend is nie. af
dc.description.librarian am2013 en
dc.description.librarian ai2013
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en
dc.identifier.citation Malan, K 2012, 'The rule of law versus decisionism in the South African constitutional discourse', De Jure, vol. 45, no. 2, pp. 272-305. en
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/21003
dc.language.iso en en
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en
dc.subject Heerskappy van die reg af
dc.subject Decisionism en
dc.subject Desisionisme af
dc.subject South African constitutional discourse en
dc.subject Suid-Afrikaanse grondwetlike orde af
dc.subject.lcsh Rule of law -- South Africa en
dc.subject.lcsh Judicial discretion -- South Africa en
dc.subject.lcsh Law -- South Africa -- Interpretation and construction en
dc.subject.lcsh Constitutional law -- South Africa en
dc.subject.lcsh Culture and law en
dc.title The rule of law versus decisionism in the South African constitutional discourse en
dc.title.alternative Heerskappy van die reg teenoor desisionisme in die Suid-Afrikaanse grondwetlike diskoers af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record