The rule of law versus decisionism in the South African constitutional discourse

dc.contributor.authorMalan, Jacobus J. (Koos)
dc.date.accessioned2013-02-11T13:47:18Z
dc.date.available2013-02-11T13:47:18Z
dc.date.issued2012
dc.description.abstractDie heerskappy van die reg (rule of law) is een van die grondliggende waardes van die Suid-Afrikaanse grondwetlike orde. Saam met ’n aantal ander waardes wat in artikel 1 van die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika van 1996 vervat is, omskryf dit die eenstemmige waardekompleks waarop die huidige grondwetlike orde berus. Hierdie bydrae ontleed onlangse gebeure in die Suid-Afrikaanse grondwetlike diskoers, meer bepaald: (1) die omstredenheid rondom die Regterlike Dienskommissie se hantering van die klagtes van die regters van die Konstitusionele Hof teen regterpresident John Hlophe en (2) die president se verlenging van die ampstermyn van die vorige hoofregter kragtens ’n ongrondwetlike wetsbepaling. Daar word geargumenteer dat die omstredenheid te wyte is aan twee onversoenbare denkbeelde oor die heerskappy van die reg. Die een is die klassieke konsep van oppergesag van die reg, wat op die beginsel van legaliteit gegrond is, en die ander, hier desisionisme genoem, is gegrond op ’n “norm” van die “beste” besluit in die omstandighede. Hierdie diepliggende verskil spruit voort uit twee uiteenlopende (regs)kulture. Die een het ’n skriftuurlike grondslag en is geanker in ’n soewereine corpus van reg teenoor die ander een wat mondeling en teenswoordig-gesentreerd is en wat nie met die idee van ’n soewereine corpus van reg soos dit eeue lank in veral die Westerse regskultuur bestaan, bekend is nie.af
dc.description.librarianam2013en
dc.description.librarianai2013
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en
dc.identifier.citationMalan, K 2012, 'The rule of law versus decisionism in the South African constitutional discourse', De Jure, vol. 45, no. 2, pp. 272-305.en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/21003
dc.language.isoenen
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en
dc.subjectHeerskappy van die regaf
dc.subjectDecisionismen
dc.subjectDesisionismeaf
dc.subjectSouth African constitutional discourseen
dc.subjectSuid-Afrikaanse grondwetlike ordeaf
dc.subject.lcshRule of law -- South Africaen
dc.subject.lcshJudicial discretion -- South Africaen
dc.subject.lcshLaw -- South Africa -- Interpretation and constructionen
dc.subject.lcshConstitutional law -- South Africaen
dc.subject.lcshCulture and lawen
dc.titleThe rule of law versus decisionism in the South African constitutional discourseen
dc.title.alternativeHeerskappy van die reg teenoor desisionisme in die Suid-Afrikaanse grondwetlike diskoersaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Malan_Rule(2012).pdf
Size:
278.58 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: