Regionalism : lessons the SADC may learn from OHADA

Show simple item record

dc.contributor.author Ngaundje, Leno Doris
dc.date.accessioned 2012-12-13T06:38:39Z
dc.date.available 2013-06-30T00:20:05Z
dc.date.issued 2012-05
dc.description.abstract Meeste Afrikastate is klein en het nie die vermoë om effektief aan prosesse van die Wêreldhandelsorganisasie deel te neem nie. Hierdie onvermoë, saam met ander faktore, is die hoofrede vir die voortgesette marginalisering van die kontinent in die globale ekonomie en handel. Ten einde effektief aan genoemde prosesse deel te neem en in die voordele van die geglobaliseerde wêreld te deel, moet Afrikastate integreer. Regionalisme of integrasie is nie ’n doel op sigself nie maar is nodig vir die ekonomiese groei van Afrikastate. Dit skep groter markte vir handel en belegging en is ’n aansporing tot groter effektiwiteit, produktiwiteit en mededingendheid. In die lig hiervan stel die artikel drie kernargumente. Die eerste is dat regionalisme voordele bied wat Afrikastate kan ontgin ten einde marginalisering op globale vlak te oorkom. Die tweede argument is dat, terwyl die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) poog om besigheidsreg te harmoniseer, die Organisation for the Harmonisation of Business Law in Africa (OHADA) (Organisation pour l’Harmonisation en Afrique du Droit des Affaires) as voorbeeld kan dien aangesien dit reeds die grondslag gelê het vir die harmonisering van besigheidsreg in Afrika. Die derde argument is dat die SAOG-tribunaal verbeter moet word ten einde ’n meer regionale regsraamwerk binne die SAOG daar te stel. In hierdie verband belig die artikel sommige voordele van regionalisme in Afrika, die lesse wat die SAOG by OHADA kan leer, die voordele van ’n geharmoniseerde besigheidsreg teen die agtergrond van die OHADA-ondervinding en die moontlike wyses waarop die SAOGtribunaal verbeter kan word. en_US
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Doris, NL 2012, 'Regionalism : lessons the SADC may learn from OHADA', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 2, pp. 256-270. en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/20812
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Regionalism en_US
dc.subject Regionalisme en_US
dc.subject Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) en_US
dc.subject Organisation for the Harmonisation of Business Law in Africa (OHADA) en_US
dc.subject Southern African Development Community (SADC) en_US
dc.title Regionalism : lessons the SADC may learn from OHADA en_US
dc.title.alternative Regionalisme : lesse wat die SAOG by OHADA kan leer en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record