Regionalism : lessons the SADC may learn from OHADA

dc.contributor.authorNgaundje, Leno Doris
dc.date.accessioned2012-12-13T06:38:39Z
dc.date.available2013-06-30T00:20:05Z
dc.date.issued2012-05
dc.description.abstractMeeste Afrikastate is klein en het nie die vermoë om effektief aan prosesse van die Wêreldhandelsorganisasie deel te neem nie. Hierdie onvermoë, saam met ander faktore, is die hoofrede vir die voortgesette marginalisering van die kontinent in die globale ekonomie en handel. Ten einde effektief aan genoemde prosesse deel te neem en in die voordele van die geglobaliseerde wêreld te deel, moet Afrikastate integreer. Regionalisme of integrasie is nie ’n doel op sigself nie maar is nodig vir die ekonomiese groei van Afrikastate. Dit skep groter markte vir handel en belegging en is ’n aansporing tot groter effektiwiteit, produktiwiteit en mededingendheid. In die lig hiervan stel die artikel drie kernargumente. Die eerste is dat regionalisme voordele bied wat Afrikastate kan ontgin ten einde marginalisering op globale vlak te oorkom. Die tweede argument is dat, terwyl die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) poog om besigheidsreg te harmoniseer, die Organisation for the Harmonisation of Business Law in Africa (OHADA) (Organisation pour l’Harmonisation en Afrique du Droit des Affaires) as voorbeeld kan dien aangesien dit reeds die grondslag gelê het vir die harmonisering van besigheidsreg in Afrika. Die derde argument is dat die SAOG-tribunaal verbeter moet word ten einde ’n meer regionale regsraamwerk binne die SAOG daar te stel. In hierdie verband belig die artikel sommige voordele van regionalisme in Afrika, die lesse wat die SAOG by OHADA kan leer, die voordele van ’n geharmoniseerde besigheidsreg teen die agtergrond van die OHADA-ondervinding en die moontlike wyses waarop die SAOGtribunaal verbeter kan word.en_US
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationDoris, NL 2012, 'Regionalism : lessons the SADC may learn from OHADA', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 2, pp. 256-270.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/20812
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectRegionalismen_US
dc.subjectRegionalismeen_US
dc.subjectSuider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG)en_US
dc.subjectOrganisation for the Harmonisation of Business Law in Africa (OHADA)en_US
dc.subjectSouthern African Development Community (SADC)en_US
dc.titleRegionalism : lessons the SADC may learn from OHADAen_US
dc.title.alternativeRegionalisme : lesse wat die SAOG by OHADA kan leeren_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Doris_Regionalism(2012).pdf
Size:
92.55 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: