Debasement of the core idea of a trust and the need to protect third parties

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van der Linde, Anton

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

In reeks beslissings sedert 2004, beklemtoon die howe die belangrikheid daarvan om basiese trustbeginsels na te kom in sowel die totstandkoming as die administrasie van trusts. In Parker verduidelik die Hoogste Hof van Appèl dat die howe self in toepaslike gevalle moet toesien dat die basiese trust-idee nie misbruik of ondergrawe word nie. Dit kan bereik word deur die gebruik van metodes en geskikte regshulp van toepassing op elke individuele saak. Hierdie bydrae bespreek die beslissing in Van der Merwe NO v Hydraberg Hydraulics CC; Van der Merwe v Bosman, wat in effek die eerste saak was waarin die hof bereid was om die “sluier van die trust te lig”, maar die aangeleentheid nie end-uit kon deurvoer nie, vanweë die vereistes van artikel 2(1) van die Wet op Vervreemding van Grond 68 van 1981. Dit stel die vraag aan die orde of die hof in Van der Merwe tot ander beslissing kon gekom het.

Description

Keywords

Idea of a trust, Trust-idee, Third party protection, Derde party beskerming

Sustainable Development Goals

Citation

Van der Linde, A 2012, 'Debasement of the core idea of a trust and the need to protect third parties', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 3, pp. 371-388.