Debasement of the core idea of a trust and the need to protect third parties

dc.contributor.authorVan der Linde, Anton
dc.date.accessioned2012-10-16T07:10:18Z
dc.date.available2012-12-31T00:20:04Z
dc.date.issued2012
dc.description.abstractIn reeks beslissings sedert 2004, beklemtoon die howe die belangrikheid daarvan om basiese trustbeginsels na te kom in sowel die totstandkoming as die administrasie van trusts. In Parker verduidelik die Hoogste Hof van Appèl dat die howe self in toepaslike gevalle moet toesien dat die basiese trust-idee nie misbruik of ondergrawe word nie. Dit kan bereik word deur die gebruik van metodes en geskikte regshulp van toepassing op elke individuele saak. Hierdie bydrae bespreek die beslissing in Van der Merwe NO v Hydraberg Hydraulics CC; Van der Merwe v Bosman, wat in effek die eerste saak was waarin die hof bereid was om die “sluier van die trust te lig”, maar die aangeleentheid nie end-uit kon deurvoer nie, vanweë die vereistes van artikel 2(1) van die Wet op Vervreemding van Grond 68 van 1981. Dit stel die vraag aan die orde of die hof in Van der Merwe tot ander beslissing kon gekom het.en_US
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationVan der Linde, A 2012, 'Debasement of the core idea of a trust and the need to protect third parties', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 3, pp. 371-388.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/20175
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectIdea of a trusten_US
dc.subjectTrust-ideeen_US
dc.subjectThird party protectionen_US
dc.subjectDerde party beskermingen_US
dc.titleDebasement of the core idea of a trust and the need to protect third partiesen_US
dc.title.alternativeOndergrawing van die basiese trust-idee en die behoefte om derde partye te beskermen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanDerLinde_Debasement(2012).pdf
Size:
117.28 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: