Weiding in die winter

Show simple item record

dc.contributor.author Truter, Wayne Frederick
dc.date.accessioned 2012-10-03T07:03:57Z
dc.date.available 2012-10-03T07:03:57Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Ter voorbereiding van die komende winter wil die meeste weidingsboere 'n situasie hê waar: Die meeste natuurlike subtropiese weidings lig bewei word, sodat die plante reserwes kan opbou om vinnig te kan herstel tydens die lentegroeitydperk. Aangeplante weidings al gesny is vir hooi of kuilvoer om die voerbank vir die winter aan te vul wanneer weidingsgehalte in somerreënval en rypgevoelige gebiede laag is. Alle weidings vir staande hooi goeie bemesting en goeie groei gehad het. Gematigde weidings reeds gevestig is indien ekstra grond en voldoende besproeiing beskikbaar was. Bestaande en nuwe weidings in winterreënvalgebiede gevestig is en goed bemes is. en_US
dc.description.uri http://www.veeplaas.co.za/ en_US
dc.identifier.citation Truter, W 2012, 'Weiding in die winter', Veeplaas, vol. 3, no. 5, pp. 62. en_US
dc.identifier.issn 2218-3604
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/19968
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Plaas Publishing en_US
dc.rights Veeplaas Publishing en_US
dc.subject Winter en_US
dc.subject Weiding en_US
dc.title Weiding in die winter en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record