Probleemplante : die kruipende gevaar - Swartwattel (Acacia mearnsii) (Deel 7)

Show simple item record

dc.contributor.author Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
dc.contributor.author Truter, Wayne Frederick
dc.date.accessioned 2012-08-30T11:57:25Z
dc.date.available 2012-08-30T11:57:25Z
dc.date.issued 2012-08
dc.description.abstract Die grasveldbioom is van uiterste belang vir die veebedryf. Indien grasveld swak bestuur word en oorbeweiding die gevolg is, kan uitheemse indringerplante soos die boomsoort swartwattel (Acacia mearnsii) grasveld vinnig binnedring en digte bosse vorm. Hierdie verskynsel is veral opsigtelik in gebiede waar daar lank reeds van die volwasse bome voorkom wat al vir jare bygedra het tot die saadbank van die omliggende gebied. Hoewel swartwattel ’n bedreiging vir ons natuurlike plantegroei inhou, het dit ook groot ekonomiese waarde vir Suid-Afrika se hout- en pulpbedrywe, asook weens die tannien in boombas, wat vir leerlooiery gebruik word. As dit egter uit plantasies na ander gebiede versprei, vorm dit dikwels digte ruigtes wat die inheemse plantverskeidenheid verlaag en verplaas. en_US
dc.description.uri http://www.veeplaas.co.za/ en_US
dc.identifier.citation Reinhardt, C & Truter, W 2012, ' Probleemplante : die kruipende gevaar - Swartwattel (Acacia mearnsii) (Deel 7)', Veeplaas, vol. 3, no. 7, pp. 89-91. en_US
dc.identifier.issn 2218-3604
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/19680
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Plaas Publishing en_US
dc.rights Plaas Publishing en_US
dc.subject Probleemplante en_US
dc.subject Swartwattel (Acacia mearnsii) en_US
dc.title Probleemplante : die kruipende gevaar - Swartwattel (Acacia mearnsii) (Deel 7) en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record