Probleemplante : die kruipende gevaar - Swartwattel (Acacia mearnsii) (Deel 7)

dc.contributor.authorReinhardt, Carl Frederick (Charlie)
dc.contributor.authorTruter, Wayne Frederick
dc.date.accessioned2012-08-30T11:57:25Z
dc.date.available2012-08-30T11:57:25Z
dc.date.issued2012-08
dc.description.abstractDie grasveldbioom is van uiterste belang vir die veebedryf. Indien grasveld swak bestuur word en oorbeweiding die gevolg is, kan uitheemse indringerplante soos die boomsoort swartwattel (Acacia mearnsii) grasveld vinnig binnedring en digte bosse vorm. Hierdie verskynsel is veral opsigtelik in gebiede waar daar lank reeds van die volwasse bome voorkom wat al vir jare bygedra het tot die saadbank van die omliggende gebied. Hoewel swartwattel ’n bedreiging vir ons natuurlike plantegroei inhou, het dit ook groot ekonomiese waarde vir Suid-Afrika se hout- en pulpbedrywe, asook weens die tannien in boombas, wat vir leerlooiery gebruik word. As dit egter uit plantasies na ander gebiede versprei, vorm dit dikwels digte ruigtes wat die inheemse plantverskeidenheid verlaag en verplaas.en_US
dc.description.urihttp://www.veeplaas.co.za/en_US
dc.identifier.citationReinhardt, C & Truter, W 2012, ' Probleemplante : die kruipende gevaar - Swartwattel (Acacia mearnsii) (Deel 7)', Veeplaas, vol. 3, no. 7, pp. 89-91.en_US
dc.identifier.issn2218-3604
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/19680
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherPlaas Publishingen_US
dc.rightsPlaas Publishingen_US
dc.subjectProbleemplanteen_US
dc.subjectSwartwattel (Acacia mearnsii)en_US
dc.titleProbleemplante : die kruipende gevaar - Swartwattel (Acacia mearnsii) (Deel 7)en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Reinhardt_Probleemplante(2012).pdf
Size:
552.02 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: