Probleemplante : die kruipende gevaar - Swartwattel (Acacia mearnsii) (Deel 7)

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
Truter, Wayne Frederick

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

Die grasveldbioom is van uiterste belang vir die veebedryf. Indien grasveld swak bestuur word en oorbeweiding die gevolg is, kan uitheemse indringerplante soos die boomsoort swartwattel (Acacia mearnsii) grasveld vinnig binnedring en digte bosse vorm. Hierdie verskynsel is veral opsigtelik in gebiede waar daar lank reeds van die volwasse bome voorkom wat al vir jare bygedra het tot die saadbank van die omliggende gebied. Hoewel swartwattel ’n bedreiging vir ons natuurlike plantegroei inhou, het dit ook groot ekonomiese waarde vir Suid-Afrika se hout- en pulpbedrywe, asook weens die tannien in boombas, wat vir leerlooiery gebruik word. As dit egter uit plantasies na ander gebiede versprei, vorm dit dikwels digte ruigtes wat die inheemse plantverskeidenheid verlaag en verplaas.

Description

Keywords

Probleemplante, Swartwattel (Acacia mearnsii)

Sustainable Development Goals

Citation

Reinhardt, C & Truter, W 2012, ' Probleemplante : die kruipende gevaar - Swartwattel (Acacia mearnsii) (Deel 7)', Veeplaas, vol. 3, no. 7, pp. 89-91.