dc.contributor.author |
Joubert, E.P.
|
|
dc.date.accessioned |
2012-05-02T08:41:08Z |
|
dc.date.available |
2012-05-02T08:41:08Z |
|
dc.date.issued |
2011 |
|
dc.description.abstract |
Belangegroepe vanuit die finansiële-, besigheid- en regsgeleerdheidsektore
het met afwagting asem opgehou om te sien hoe die hof die
splinternuwe begrippe en prosedures in die nuwe Maatskappywet 71
van 2008 (hierna die Wet), wat op 1 Mei 2011 in werking getree het,
uitlê. Een van hierdie prosedures waaroor baie sterk standpunte gehuldig
is en wat weldra in meer besonderhede bespreek sal word, is die nuwe
ondernemingsreddingsprosedures wat in Hoofstuk 6 van die Wet
uiteengesit word. Swart v Beagles Run Investments 25 (PTY) Ltd is, sover
vasgestel kon word, die eerste beslissing wat voor die hof gebring is
ingevolge hierdie nuwe prosedure. In die doelstellings van die Wet val
daar sterk klem op ondernemingsredding en hierdie proses se gees
onderlê die res van die temas en oogmerke van die Wet. Hierdie gees
behoort dus sekerlik in gedagte gehou te word in die uitleg van die
bepalings van Hoofstuk 6. |
af |
dc.description.librarian |
nf2012 |
en |
dc.description.uri |
http://www.dejure.up.ac.za/ |
en_US |
dc.identifier.citation |
Joubert, EP 2011, 'Ondernemingsredding uit die wegspringblokke : is dit sterk genoeg? Swart v Beagles Run Investments 25 (PTY) Ltd', De Jure, vol. 44, no. 2, pp. 439-447. |
af |
dc.identifier.issn |
1466-3597 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/18641 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.rights |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.subject |
Geregtelike bestuur |
af |
dc.subject |
Ondernemingsredding |
af |
dc.subject |
Business rescue |
en |
dc.subject.lcsh |
South Africa. Companies Act, 2008 |
en |
dc.subject.lcsh |
Corporation law -- South Africa |
en |
dc.title |
Ondernemingsredding uit die wegspringblokke : is dit sterk genoeg? Swart v Beagles Run Investments 25 (PTY) Ltd |
af |
dc.type |
Article |
af |