Forget me not : thoughts on the crossroads between law and medicine in assessing claims of amnesia

Show simple item record

dc.contributor.author Stevens, G.P. (Geert Philip)
dc.date.accessioned 2012-04-24T07:57:13Z
dc.date.available 2012-04-24T07:57:13Z
dc.date.issued 2011
dc.description.abstract Geestesdeskundiges word op ´n gereelde basis gebruik om strafbare optrede te rekonstrueer. Een van die groot struikelblokke wat geestesdeskundiges in die gesig staar tydens die assesseringsfase hou verband met die geval waar die beskuldigde beweer dat hy of sy aan geheueverlies ly, hetsy van ´n tydelike- of permanente aard. Die bewering van amnesie, oftewel geheueverlies, lewer ´n uitdaging vir sowel die forensiese geestesdeskundige wat strewe daarna om sover moontlik aan juridiese standaarde te voldoen ten aansien van die lewering van ´n opinie, as vir regsgeleerdes wat hul sake tot die beste van hulle vermoë moet voordra. Een van die struikelblokke tydens die assessering van amnesie hou verband met die beoordeling van die waarheid of egtheid daarvan en dus om ware amnesie te onderskei van gesimuleerde amnesie. Hierdie artikel verskaf 'n oorsig rakende die aard van amnesie, die belangrikste oorsake daarvan asook die juridiese benadering tot amnesia, geskets teen die agtergrond van die wisselwerking tussen die reg en die mediese wetenskappe by die beoodeling van amnesie. af
dc.description.abstract Mental health professionals are frequently utilised within our criminal justice system to reconstruct criminal behaviour. One of the major obstacles facing such assessment process relates to the situation where the evaluee claims total or partial memory loss (amnesia). The latter presents a challenge to both forensic practitioners attempting to meet specific legal standards, as well as legal practitioners striving towards the effective presentation of their cases. The most difficult aspect pertaining to the assessment of amnesia is ascertaining its authenticity and as such distinguishing true amnesia from malingered or “feigned” amnesia. In this article an overview will be provided as to the nature of amnesia, the major sources of amnesia as well as the legal approach to amnesia canvassed against the backdrop of the interplay between law and medicine in the assessment of amnesia. en
dc.description.librarian nf2012 en
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_US
dc.identifier.citation Stevens, GP 2012, 'Forget me not : thoughts on the crossroads between law and medicine in assessing claims of amnesia', De Jure, vol. 44, no. 2, pp. 273-289. en
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/18614
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.subject Loss of memory en
dc.subject.lcsh Amnesia en
dc.subject.lcsh Malingering en
dc.subject.lcsh Medical laws and legislation en
dc.subject.lcsh Criminal jurisdiction en
dc.title Forget me not : thoughts on the crossroads between law and medicine in assessing claims of amnesia en
dc.title.alternative Vergeet-my-nie : gedagtes oor die wisselwerking tussen die reg en die mediese wetenskappe by die beoordeling van geheueverlies af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record