The Children’s act : a valuable tool in realising the rights of children with disabilities

Show simple item record

dc.contributor.author Boezaart, C.J. (Trynie)
dc.date.accessioned 2012-01-11T06:17:56Z
dc.date.available 2012-01-11T06:17:56Z
dc.date.issued 2011
dc.description.abstract Statistiek in verband met kinders met gestremdhede is verdoemend. In die ontwikkelende wêreld woon 98% van hierdie kinders nie skool by nie en 30% van die wêreld se straatkinders het een of ander gestremdheid. In hierdie bydrae word aangetoon dat die Kinderwet 38 van 2005 ver gaan om ’n statutêre raamwerk te skep ten einde kinders met gestremdhede se grondwetlike regte te verwesenlik. Die Suid-Afrikaanse Regskommissie (soos dit toe geheet het) het vanuit die staanspoor ten doel gehad om in die nuwe Kinderwet veral vir kinders in besonder moeilike omstandighede, soos kinders met gestremdhede of kroniese siekte, voorsiening te maak. Hierdie doel word verwesenlik in die talle bepalings van die Wet wat vir omvattende strategieë voorsiening maak om onder andere ook kinders met gestremdhede in verskillende omstandighede en fasiliteite te akkommodeer. In vergelyking met ander lande op die kontinent, is die Suid-Afrikaanse wet toonaangewend. Die grootste uitdaging is om die teorie nou in werklikheid te omskep sodat daar vir kinders met gestemdhede fasiliteite geskep word om onder andere vir vroeë kinderjare-ontwikkeling, gedeeltelike sorg, voorkoming en vroeë ingryping en kinder- en jeugsorgsentrums voorsiening te maak. af
dc.description.librarian nf2012 en
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Boezaart, T 2011, 'The Children's Act : a valuable tool in realising the rights of children with disabilities', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 74, no. 2, pp. 264-279. en
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/17742
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis. This article is embargoed by the publisher until June 2012. en
dc.subject Children’s Act en
dc.subject Kinderwet af
dc.subject Regte van kinders met gestremdhede af
dc.subject.lcsh Children with disabilities -- Legal status, laws, etc. -- South Africa en
dc.subject.lcsh Children with disabilities -- Services for -- South Africa en
dc.subject.lcsh Children's rights -- South Africa en
dc.title The Children’s act : a valuable tool in realising the rights of children with disabilities en
dc.title.alternative Die Kinderwet : ’n waardevolle instrument om kinders met gestremdhede se regte te verwesenlik af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record