The Children’s act : a valuable tool in realising the rights of children with disabilities

dc.contributor.authorBoezaart, C.J. (Trynie)
dc.date.accessioned2012-01-11T06:17:56Z
dc.date.available2012-01-11T06:17:56Z
dc.date.issued2011
dc.description.abstractStatistiek in verband met kinders met gestremdhede is verdoemend. In die ontwikkelende wêreld woon 98% van hierdie kinders nie skool by nie en 30% van die wêreld se straatkinders het een of ander gestremdheid. In hierdie bydrae word aangetoon dat die Kinderwet 38 van 2005 ver gaan om ’n statutêre raamwerk te skep ten einde kinders met gestremdhede se grondwetlike regte te verwesenlik. Die Suid-Afrikaanse Regskommissie (soos dit toe geheet het) het vanuit die staanspoor ten doel gehad om in die nuwe Kinderwet veral vir kinders in besonder moeilike omstandighede, soos kinders met gestremdhede of kroniese siekte, voorsiening te maak. Hierdie doel word verwesenlik in die talle bepalings van die Wet wat vir omvattende strategieë voorsiening maak om onder andere ook kinders met gestremdhede in verskillende omstandighede en fasiliteite te akkommodeer. In vergelyking met ander lande op die kontinent, is die Suid-Afrikaanse wet toonaangewend. Die grootste uitdaging is om die teorie nou in werklikheid te omskep sodat daar vir kinders met gestemdhede fasiliteite geskep word om onder andere vir vroeë kinderjare-ontwikkeling, gedeeltelike sorg, voorkoming en vroeë ingryping en kinder- en jeugsorgsentrums voorsiening te maak.af
dc.description.librariannf2012en
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationBoezaart, T 2011, 'The Children's Act : a valuable tool in realising the rights of children with disabilities', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 74, no. 2, pp. 264-279.en
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/17742
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexis. This article is embargoed by the publisher until June 2012.en
dc.subjectChildren’s Acten
dc.subjectKinderwetaf
dc.subjectRegte van kinders met gestremdhedeaf
dc.subject.lcshChildren with disabilities -- Legal status, laws, etc. -- South Africaen
dc.subject.lcshChildren with disabilities -- Services for -- South Africaen
dc.subject.lcshChildren's rights -- South Africaen
dc.titleThe Children’s act : a valuable tool in realising the rights of children with disabilitiesen
dc.title.alternativeDie Kinderwet : ’n waardevolle instrument om kinders met gestremdhede se regte te verwesenlikaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Boezaart_Children(2011).pdf
Size:
193.57 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: