Maree, J.G. (Kobus)
(AOSIS Open Journals, 2012-11-28)
Hierdie artikel beskryf die waarde van ’n gekombineerde kwantitatiewe-kwalitatiewe
benadering tot beroepsvoorligting vir ’n natuurwetenskapstudent. Die deelnemer, ’n 18-jarige
jong man, is geselekteer om deel te neem aan ...