De Villiers, D.A. (Dirkie Aletta)
(University of Pretoria, 2011)
AFRIKAANS: Die doel van hierdie studie is om te verken of die Ericksoniaanse terapiebenadering met sandspelterapie gekombineer kan word om kinders en adolessente wat depressiewe gedrag toon, te ondersteun. Die studie is ...