Fraser, William John; Ferreira, Ronel
(AOSIS OpenJournals, 2015-09-30)
In hierdie artikel word daar in die eerste plek gepoog om inheemse kennis as sosiale
konstruk te verklaar, waarna die waarde daarvan vir die opvoedingspraktyk toegelig
word. Inheemse kennis (IK) begrond dikwels leerders ...