Harding, Ansie; Engelbrecht, Johann
(AOSIS Open Journals, 2012)
Navorsing oor voorgraadse wiskundeonderrig is ’n betreklik nuwe veld wat sy beslag minder
as 20 jaar gelede in die Verenigde State van Amerika (VSA) gekry het, en onder die akroniem
RUME (Research on Undergraduate ...