Hurter, Tineil; Bester, Marina
(Agri Connect (Pty) Ltd, 2016-06)
In die vorige uitgawe (Vol.7, No.2: "Ontmoet die skaapvleisverbruiker" - Deel 1, p.92) is 'n prentjie geskets van hoe die tipiese Suid-Afrikaanse skaapvleisverbruiker lyk. Daar is tot die slotsom gekom dat Skaapvleis SA ...