Deel 2 : Ontmoet die skaapvleisverbruiker : hoe bereik mens die verbruikers?
Loading...
Date
Authors
Hurter, Tineil
Bester, Marina
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Agri Connect (Pty) Ltd
Abstract
In die vorige uitgawe (Vol.7, No.2: "Ontmoet die skaapvleisverbruiker" - Deel 1, p.92) is 'n prentjie geskets van hoe die tipiese Suid-Afrikaanse skaapvleisverbruiker lyk. Daar is tot die slotsom gekom dat Skaapvleis SA veral verbruikers in die LSM 8 - 10-groep teiken. Maar hoe besluit mens watter kanale gevolg moet word om met hierdie verbruikers te kommunikeer?
Description
Keywords
Skaapvleis, Suid-Afrikaanse skaapvleisverbruiker, Kommunikasie, Verbruiker
Sustainable Development Goals
Citation
Hurter, T & Bester, M 2016, 'Deel 2 : Ontmoet die skaapvleisverbruiker : hoe bereik mens die verbruikers', Red Meat / Rooivleis, vol. 7, no. 3, pp. 91-93.