Reinhardt, Carl Frederick (Charlie); Truter, Wayne Frederick
(Plaas Publishing, 2012-05)
Satansbos, Solanum elaeagnifolium
Cav, is ’n uitheemse indringerplant
met sy oorsprong in die
halfwoestynagtige Amerikas. Die
Engelse naam vir satansbos is
silverleaf nightshade. Dit het die vermoë om
vinnig te ...