Probleemplante vir vee en veeboere (Deel 4) Solanum elaeagnifolium Cav (satansbos)
Loading...
Date
Authors
Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
Truter, Wayne Frederick
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Plaas Publishing
Abstract
Satansbos, Solanum elaeagnifolium
Cav, is ’n uitheemse indringerplant
met sy oorsprong in die
halfwoestynagtige Amerikas. Die
Engelse naam vir satansbos is
silverleaf nightshade. Dit het die vermoë om
vinnig te versprei en sterk te kompeteer
met gewenste plante in gewaslande en
natuurlike weiveld.
Description
Keywords
Solanum elaeagnifolium Cav, Probleemplante, Vee en veeboere, Satansbos
Sustainable Development Goals
Citation
Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Probleemplante vir vee en veeboere (Deel 4) Solanum elaeagnifolium Cav (satansbos)', Veeplaas, vol. 3, no. 4, pp. 70-71.