Mothokwa, Sekgopo Sydney; Gaigher, Estelle; Randall, Elize; Moen, Melanie Carmen
(AOSIS Open Journals, 2017-01-31)
Hierdie artikel beskryf ’n gevallestudie wat bydra tot die navorsingsliteratuur oor die
ontwikkeling van 21ste-eeuse vaardighede in wetenskapklasse in Suid-Afrika. Die studie
ondersoek die wyse waarop vier ervare ...