Van Tonder, Lynette; West, Joyce Phillis; Moen, Melanie
(LitNet, 2022-12)
Vanuit internasionale en nasionale studies kan waargeneem word dat Suid-Afrikaanse grondslagfaseleerders sukkel om basiese leesvaardighede aan die einde van die fase te bemeester. Moontlike redes hiervoor is dat onderwysers ...