dc.contributor.author |
Legwaila, Thabo
|
|
dc.date.accessioned |
2011-06-02T11:32:58Z |
|
dc.date.available |
2011-06-02T11:32:58Z |
|
dc.date.issued |
2010 |
|
dc.description.abstract |
’n Tusssengangerhouermaatkappy (THM) is ’n maatskappy wat tussen ’n uiteindelike
houermaatskappy en die bedrywende filiaalmaatskappye in ’n groep van
maatskappye geplaas word. Die THM word bedryf op ’n internasionale vlak op
so ’n wyse dat óf die houermaatskappy óf filiaalmaatskappye daarvan, óf beide,
geleë is in ’n ander land as die land waarvan die THM ’n inwoner is. Die
primêre funksies van die THM is om die bates van die groep maatskappye te
verkry, te bestuur en te verhandel en om die strukturele buigbaarheid binne die
maatskappyegroep te vergemaklik. Normaalweg is maatskappye binne die
groep onderworpe aan belasting in die lande waarin hulle inwoners is of waarin
hulle besigheid bedryf en oor die algemeen word maatskappye in hulle individuele
hoedanigheid belas. Groepbelasting is ’n afwyking van hierdie algemene
beginsel. Dit omvat spesiale reëls wat van toepassing is op die lede van ’n groep
van maatskappye in terme waarvan die groep breedweg geassimileer word vir
belastingdoeleindes en belas word asof ’n enkele maatskappy of entiteit. Waar
groepbelasting toegepas word, kan dit die gesamentlike belastingaanspreeklikheid
van die groep wesenlik verminder in vergelyking met die normale geval
waar die maatskappye binne die groep afsonderlik belas word. Hierdie artikel
bespreek die aard en funksies van ’n THM, die drie tipes groepbelasting met
verwysing na verskeie lande en die voordele wat groepbelasting inhou vir maatskappygroepe
wat die THM gebruik. |
af |
dc.description.abstract |
Tax liability usually ascribes to persons in their individual capacity. As a
separate legal entity, a company’s tax liability is separate from the tax
liability of its shareholders regardless of whether those shareholders are
individuals or other entities. In addition, a company’s tax liability is
separate from the tax liabilities of other companies that are owned by the
same shareholders. A system of group taxation is a deviation from this
general principle. It provides for the tax treatment of a company based
on its relationship with its shareholders and other companies. |
en |
dc.identifier.citation |
Legwaila, T 2010, 'Intermediary holding companies and group taxation', De Jure, vol. 43, no. 2, pp. 308-327. [www.lexisnexis.co.za] |
en |
dc.identifier.issn |
1466-3597 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/16702 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_US |
dc.rights |
LexisNexis |
en_US |
dc.subject |
Group taxation |
en |
dc.subject.lcsh |
Holding companies -- Taxation |
en |
dc.title |
Intermediary holding companies and group taxation |
en |
dc.title.alternative |
Tussengangerhouermaatskappye en groepbelasting |
af |
dc.type |
Article |
en |