Condictio furtiva : gepaste remedie of deus ex machina? Crots v Pretorius 2010 6 SA 512 (HHA)

Show simple item record

dc.contributor.author Scott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned 2011-05-11T11:37:01Z
dc.date.available 2011-05-11T11:37:01Z
dc.date.issued 2011
dc.description.abstract In die opset van ons bestaande Suid-Afrikaanse delikteregliteratuur word daar nie veel plek aan die gemeenregtelike condictio furtiva afgestaan nie. Dit verdien geen vermelding in die handboeke van McKerron (The Law of Delict (1970)), Boberg (The Law of Delict - Aquilian Liability (1984)) en Midgley, Loubser ea (Deliktereg in Suid-Afrika (2010)) nie; 'n toevallige voetnootvermelding daarvan vind mens in Van der Merwe en Olivier se handboek (Die Onregmatige Daad in die Suid-Afrikaanse Reg (1989) 483 n 92); Neethling en Potgieter (Neethling-Potgieter-Visser Onregmatige Daad (2010) 383) wy presies 5 reëls daaraan; en, les bes, staan Van der Walt en Midgley (Principles of Delict (2005) 42) 'n kort paragrafie (§ 34) daaraan af, waarin die beginsels rakende die aanwending van hierdie regsmiddel wat vandag "unchanged in its Roman-Dutch form" sou bestaan, geskets word. Hierdie regsmiddel kry veel meer aandag in die sakeregliteratuur, waar dit as een van die regsmiddels wat tot die eienaar van 'n saak se beskikking staan, vermeld en bespreek word (sien bv Van der Merwe "Things" XXVII LAWSA § 331-333; Carey Miller The Acquisition and Protection of Ownership (1986) 326-332; Van der Merwe Sakereg (1989) 358-359; Sonnekus en Neels Sakereg Vonnisbundel (1994) 475, 499-500; Badenhorst, Pienaar en Mostert Silberberg and Schoeman's The Law of Property (2006) 265-266; Mostert, Pope ea Die Beginsels van die Sakereg in Suid-Afrika (2010) 254-255). af
dc.identifier.citation Scott, J 2011, 'Die condictio furtiva : gepaste remedie of deus ex machina? Crots v Pretorius 2010 6 SA 512 (HHA)', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 2, pp. 383-393. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648] af
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/16559
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Juta Law en_US
dc.rights Juta Law. en_US
dc.subject Condictio furtiva en
dc.subject.lcsh Unjust enrichment (Roman law) en
dc.subject.lcsh Torts en
dc.title Condictio furtiva : gepaste remedie of deus ex machina? Crots v Pretorius 2010 6 SA 512 (HHA) af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record