Rescission of adoption orders

Show simple item record

dc.contributor.author Louw, A.S. (Anna Sophia)
dc.date.accessioned 2011-03-08T07:03:20Z
dc.date.available 2011-03-08T07:03:20Z
dc.date.issued 2010
dc.description.abstract Die hoofdoel van die artikel is om die bepalings van die herroepe Wet op Kindersorg 74 van 1983 met die bepalings van die Kinderwet 38 van 2005 te vergelyk vir sover dit die opheffing van aannemingsbevele betref. Aangesien opheffing slegs een van die wyses is waarop aannemingsbevele tersyde gestel kan word – die ander wyses is op appèl en hersiening – moes die opheffing van aannemingsbevele ook in die breër konteks van die tersydestelling van sulke bevele oorweeg word. ’n Vergelyking van die verskillende wyses waarop aannemingsbevele tersyde gestel kan word illustreer watter prosedure die mees gepaste is in besondere omstandighede. Die artikel oorweeg ook die wyse waarop howe die beste belang van kind – standard in ag neem by die tersydestelling van aannemingsbevele. Die onlangse gerapporteerde beslissing in AS v Vorster NO and Others verskaf nuwe insigte in hierdie verband. Die artikel oorweeg laastens ook die praktiese effek van beslissings soos dié in die Vorstersaak waar die aanwending van die beste belange-standaard veroorsaak het dat andersins ongeldige aannemingsbevele bekragtig is. af
dc.identifier.citation Louw, A 2010, 'Rescission of adoption orders', De Jure, vol. 43, no. 2, pp. 328-343. [www.lexisnexis.co.za] en
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/15997
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Children’s Act en
dc.subject.lcsh Rescission (Law) en
dc.subject.lcsh Adoption -- Law and legislation en
dc.title Rescission of adoption orders en
dc.title.alternative Opheffing van aannemingsbevele af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record