Rescission of adoption orders

dc.contributor.authorLouw, A.S. (Anna Sophia)
dc.date.accessioned2011-03-08T07:03:20Z
dc.date.available2011-03-08T07:03:20Z
dc.date.issued2010
dc.description.abstractDie hoofdoel van die artikel is om die bepalings van die herroepe Wet op Kindersorg 74 van 1983 met die bepalings van die Kinderwet 38 van 2005 te vergelyk vir sover dit die opheffing van aannemingsbevele betref. Aangesien opheffing slegs een van die wyses is waarop aannemingsbevele tersyde gestel kan word – die ander wyses is op appèl en hersiening – moes die opheffing van aannemingsbevele ook in die breër konteks van die tersydestelling van sulke bevele oorweeg word. ’n Vergelyking van die verskillende wyses waarop aannemingsbevele tersyde gestel kan word illustreer watter prosedure die mees gepaste is in besondere omstandighede. Die artikel oorweeg ook die wyse waarop howe die beste belang van kind – standard in ag neem by die tersydestelling van aannemingsbevele. Die onlangse gerapporteerde beslissing in AS v Vorster NO and Others verskaf nuwe insigte in hierdie verband. Die artikel oorweeg laastens ook die praktiese effek van beslissings soos dié in die Vorstersaak waar die aanwending van die beste belange-standaard veroorsaak het dat andersins ongeldige aannemingsbevele bekragtig is.af
dc.identifier.citationLouw, A 2010, 'Rescission of adoption orders', De Jure, vol. 43, no. 2, pp. 328-343. [www.lexisnexis.co.za]en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/15997
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectChildren’s Acten
dc.subject.lcshRescission (Law)en
dc.subject.lcshAdoption -- Law and legislationen
dc.titleRescission of adoption ordersen
dc.title.alternativeOpheffing van aannemingsbeveleaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Louw_Rescission(2010).PDF
Size:
164.53 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.44 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: