Voluntary surrender, repossession and reinstatement in terms of the National Credit Act 34 of 2005

Show simple item record

dc.contributor.author Coetzee, Hermie
dc.date.accessioned 2011-02-21T06:54:23Z
dc.date.available 2011-02-21T06:54:23Z
dc.date.issued 2010-11
dc.description.abstract Verbruikersbeskerming, synde een van die vernaamse doelstellings van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005, is duidelik waarneembaar in vele bepalings van hierdie Wet. Dit is dus ook nie onverwags dat hierdie belangrike doelstelling ook op bestaande siviele skuldinvorderingsprosedures en verwante aangeleenthede ’n effek gehad het nie. In hierdie artikel word gepoog om die impak van die nuwe statutêr-voorgeskrewe prosedures ten aansien van vrywillige teruggawe, herinbesitneming en besitsherstel op bestaande sivielregtelike invorderingsprosedures in die besonder vas te stel. Daar word aangevoer dat die nuwe bepalings nie in die algemeen bestaande sivielprosesregtelike beginsels vervang nie, maar dit eerder uitbrei deur aan verbruikers bykomende regte te verleen. In beperkte gevalle vind daar egter wel afwykings van die algemene prosedures plaas waarvan die ingrypendste moontlik die impak op die omvang van die eis vir skadevergoeding is. Voormelde aspekte, die minimumbewerings wat in pleitstukke gemaak moet word asook die moontlikheid van interim beslaglegging van eiendom met die doel om dit veilig te bewaar en te beskerm hangende kansellasie van ’n kredietooreenkoms word derhalwe ondersoek. af
dc.identifier.citation Coetzee, H 2010, 'Voluntary surrender, repossession and reinstatement in terms of the National Credit Act 34 of 2005', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 73, no. 4, pp. 569-588. [http://www.lexisnexis.co.za] en
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/15885
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis. en_US
dc.subject Vrywillige teruggawe af
dc.subject Voluntary surrender en
dc.subject Herinbesitneming af
dc.subject Besitsherstel af
dc.subject Reinstatement en
dc.subject Nasionale Kredietwet 34 van 2005 af
dc.subject National Credit Act 34 of 2005 en
dc.subject.lcsh Repossession en
dc.subject.lcsh South Africa. National Credit Act, 2005 en
dc.subject.lcsh Credit -- Law and legislation -- South Africa en
dc.title Voluntary surrender, repossession and reinstatement in terms of the National Credit Act 34 of 2005 en
dc.title.alternative Vrywillige teruggawe, herinbesitneming en besitsherstel ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record